Dirk Steenkamp

Het julle geweet dat een van die legendariese boere, Dirk Steenkamp, van Vredefort, vroeer vanjaar in ‘n plaasaanval vermoor is? Ek dra die hoofstuk oor Dirk op aan almal wat slagoffer geword het van die sinnelose geweld teen boere.