Meesterboere: Denkers en Doeners

R260.00

Die boek Meesterboere: Denkers en Doeners gee insae in die manier hoe twintig suksesvolle Suid-Afrikaanse boere dink en optree.

Die boek sluit onderhoude met twintig suksesvolle boere in wat deur groot landboubesighede voorgestel is.

Elke meesterboere vertel in sy eie woorde reguit en ernstig, maar nie sonder humor nie, hoe hy of sy met deursettingsvermoë en kreatiewe denke uitdagings oorkom het ten einde ‘n suksesvolle familiebesigheid tot stand te bring.

Die meesterboere vertel hoe hulle finansies, tegnologie en erfopvolging hanteer en hoe hulle landboukwessies soosarbeidswetgewing, grondhervorming en -verdeling benader.

Die boek is ook in Engels beskikbaar as Master Farmers: Leaders and Legends.

Albei boeke is beskikbaar by uitgesoekte takke van BKB, Kaap Agri, KLK, SSK en Tuinroete Agri.

Koste: R260, SA posgeld ingesluit

SKU: MB002

Description

Die boek Meesterboere: Denkers en Doeners is ook beskikbaar by ’n landoubesigheid naby jou:

KLK in die westelike en noordelike dele van Noord-Kaap

Kaap Agri: Stellenbosch, Paarl, Malmesbury, Durbanville

BKB: Leeudoringstad, Kroonstad, Bloemfontein, Colesberg, De Aar, Aliwal-noord, Burgersdorp, Elliot,  Barkly-Oos, Queenstown, Somerset-Oos, Cradock, Adelaide, Alexandria

Sentraal Suid Kooperasie: Robertson, Swellendam, Heidelberg

Tuinroete Agri: Riversdal, Mosselbaai, George, Knysna, Plettenbergbaai

Die boekwinkel Fiksie en Fantasie op Bredasdorp

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Meesterboere: Denkers en Doeners”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

clear formPost comment