tisha steyn

Tisha Steyn is a freelance journalist and writer focusing on agriculture and ecology. She lives in Oudtshoorn in the Klein-Karoo.

Tisha Steyn is ‘n vryskut joernalis en skrywer woonagtig in Oudtshoorn in die Klein Karoo wat spesialiseer in die skryf van boeke en artikels in verband met landbou,wild en natuurbewaring.

Piet van Zyl

Piet van Zyl holds a doctorate in agricultural business economics. After 35 years as a full-time farmer and part-time academic, he is retired and lives in George, Southern Cape.

Piet van Zyl beskik oor ‘n doktorsgraad in die landbou-bedryfsekonomie en is na 35 jaar as voltydse boer en deeltydse akademikus, tans afgetree en woon in George in die Suid-kaap.